Grondkwessie inspirasie vir sanger se nuwe lied

Loading player...
“Dit was uit frustrasie en moedeloosheid wat ek die liedjie geskryf het. Ek is nie ʼn politikus nie en kan niks doen aan ons geval in hierdie stadium nie, so hierdie lied is net my klein bydrae.”
24 Aug 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min