Noord-Kaap polisie woordvoerder Sergio Kock oor Pampierstad veediefstal

Loading player...
Die polisie ondersoek 'n saak van veediefstal in Pampierstad in die Noord-Kaap, nadat hulle 'n wenk opgevolg het en 'n wit Nissan-bakkie gestop het. Volgens polisie woordvoerder, Segio Kok, het die polisie 'n beeskarkas in die voertuig gevind en een verdagte in hegtenis geneem. Die polisie het ook beslag gelê op die wit Nissan-bakkie.
25 Aug 2018 6AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min