‘The Recce’ vertel storie ágter die oorlogstories

Loading player...
“Ek het baie ooms en familielede wat glad nie praat oor wat in die oorlog gebeur het nie. Met die voorskoue van die film het dit net vir my duidelik geword dat daar mense is daar buite wat wíl oopmaak oor die oorlog. Dié film is almal se storie.”
12 Sep 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min