Trap fiets vir kinders met spesiale behoeftes

Loading player...
Hannes Viljoen het van Pennsilvanië in die VSA met Esté Meyer Jansen gesels oor die Brain Child-stigting se planne vir die 94.7-fietswedren.
18 Sep 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min