Aardklop: Helena Hettema bekoor met glansproduksie

Loading player...
Helena Hettema nooi haar aanhangers en musiekfynproewers om saam met haar op reis te gaan deur 27 jaar van musiek met ’n kragtoer van ʼn glansproduksie wat op die planke te sien sal wees by vanjaar se Aardklop Nasionale Kunstefees.
27 Sep 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min