’n Blik op Mike Bolhuis

Loading player...
Maroela Media het by Mike Bolhuis op sy kleinhoewe in die noorde van Pretoria gaan kuier. Luister hier om te hoor hoe Mike sy loopbaan as private speurder en van sy uitdagendste ondersoeke met Esté Meyer Jansen bespreek. Hy vertel ook hoe hy voel oor sy reputasie en hy antwoord die vraag of sy sake ooit by hom spook.
23 Oct 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min