It’s Time 2018: Hoekom nóú en juis in Pretoria saam kom bid?

Loading player...
Angus Buchan het telefonies met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die voorbereidings vir die It’s Time Pretoria-gebedsgeleentheid wat op 27 Oktober plaasvind. Buchan het sy opgewondenheid oor die gebedsgeleentheid gedeel en verduidelik waarom hy glo dit is ʼn dringende byeenkoms wat juis nou in die Jakarandastad moet plaasvind.
25 Oct 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min