Boekehoek: Recce-beginsels werk!

Loading player...
Koos Stadler en Anton Burger, die skrywers van die boek 'The Team Secret' het ook onlangs ’n draai in Maroela Media se ateljee gemaak. Burger en Stadler het met Esté Meyer Jansen gesels oor die sukses van klein spanne. Hulle het ook ’n paar wenke gegee oor die sukses van spanwerk wat op die beginsel van die spesiale magte, oftewel Recces, gedoen word.
30 Oct 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min