Luister: Douvoordag onderneem avontuur met debuutalbum

Loading player...
“Dit is geskryf as ons belofte aan onsself dat ons nie bloot tevrede gaan wees met ʼn gemaklike bestaan nie, maar eerder ʼn betekenisvolle lewe gaan probeer lei.”
31 Oct 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min