‘Steinhoff-hoof se uittrede kan vertroue herstel’

Loading player...
James-Brent Styan, die skrywer van die boek 'Steinhoff en die Stellenbosse Boys' het vroeër vanjaar telefonies uit ʼn nat Kaapstad met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor sy sake-exposé wat soos ʼn spannende misdaadfiksie lees. Styan vertel wat hy dink het by Steinhoff verkeerd geloop en praat oor die aantygings op sosiale media dat die Steinhoff-saga nooit genoegsame aandag in die media geniet het nie.
20 Nov 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min