Luister: Manie Jackson sluit die jaar af op ʼn hoë noot

Loading player...
“Ek vra altyd met die eerste paar optredes die mense om verskoning – hulle moet my maar vergewe en gelukkig doen hulle dit – dan sit ek die woorde daar êrens neer.”
18 Dec 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min