Só wil Jana Viljoen ʼn stem aan gestremde kinders gee

Loading player...
“Soms ontwikkel jou beste idees uit jou diepste pyn en letsels.” Jana Viljoen gesels met Esté Meyer Jansen van Maroela Media. Sy vertel meer van die besonderse projek wat sy aanpak om kinders met spesiale behoeftes en hulle gesinne ’n stem te gee. Luister ook na Jana en haar seun Gian se spesiale liedjie, “Paradox”, aan die einde van die onderhoud.
18 Jan 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min