#93  Môregloed - Episode 93

Loading player...
Theuns Malan en Elmari Neethling is verslae oor die gemak waarmee Lionel Peters dit regkry om met Eben de Jager se kop te smokkel. Die buitegebou met die wag voor die deur lewer ʼn groot verrassing op. Die ontvoerder maak weer kontak en Theuns Malan besef meer as ooit tevore: hy mag eenvoudig nie hierdie keer misluk nie.
Season 1 / Episode 93 5 Mar 2019 Afrikaans Read by Bettie Kemp South Africa Performing Arts · Kids & Family

Other recent episodes

Môregloed - Episode 61

Theuns Malan maak ʼn goeie bottel rooiwyn oop. Die wyn begin praat en hy bring sy geliefde Tersia op hoogte van die jongste gebeure in sy lewe.
Season 1 / Episode 61 7 min

Môregloed - Episode 6

Aletta de Jongh is in 'n moeilike bui en dis nie hoe haar mense haar ken nie. Radio Centurion saai elke weekdag 'n trefferprogram met 'n wenresep uit wat uitreik na hulpbehoewendes. Wie tree vir Eben de Jager in die bresse?
Season 1 / Episode 6 7 min

Môregloed - Episode 2

Griet Kotze bied haar “hair specials” net by haar woonwa in die Joos Becker-woonwapark naby die Wonderboom Junction in Pretoria aan. Elke “special” gaan gepaard met groot gesels. Vandag se gesprek met Aletta skok Griet tot in haar tone.
Season 1 / Episode 2 6 min

Môregloed - Episode 3

Aletta de Jongh gaan met ʼn doel inkopiesentrum toe. Om wat te gaan maak? Hoe goed loop haar besoek daar af? Moord, selfmoord en dwelmstories duik skielik op.
Season 1 / Episode 3 6 min

Môregloed - Episode 4

Waar belê Elmari Neethling haar twee vergaderings en met watter doel? By Elmari se “Lavenderfabriek” spat die vonke tussen haar en Theuns en Eben. Wie is die moeilikheidmaker? Die tafel is gedek vir verdere konfrontasie.
Season 1 / Episode 4 6 min