Al meer as 70 000 artikels in Afrikaans op Wikipedia

Loading player...
Deon Steyn, 'n direksielid van Wikimedia ZA, het al sedert sy eerste artikel oor optiese vesel meer as 5 100 artikels vir Afrikaanse Wikipedia geskryf.
28 Feb 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min