
#111 Môregloed - Episode 111
Loading player...
Daar is ʼn Hongaarse spreekwoord: Hy wat gif verkoop, gebruik ʼn fleurige uithangbord. Hierdie keer is daar ʼn pragtige woonstel by die see op Lionel Peters se fleurige uithangbord.

