
#112 Môregloed - Episode 112
Loading player...
Aletta de Jongh se gereelde uitstappie na Waverley se mark-in-die- park word deur ʼn onverwagse besoeker deurmekaargekrap. Sy hoor ʼn greep uit die verlede wat haar onkant betrap en haar dag bederf.

