
#114 Môregloed - Episode 114
Loading player...
Die vrae stapel op: Hoe het Jasper Neethling twee jaar gelede gesterf? Wie was almal die aand daar toe dit gebeur het? Was dit moord of selfmoord? Wat het met Monique Daniels gebeur?

