
#119 Môregloed - Episode 119
Loading player...
Daar’s ʼn spreekwoord: Verdriet is soos ʼn kosbare skat – mens wys dit net voor vriende. Griet Kotze gooi haar seer oop en deel dit met haar vriende. Dit word die dag van klein harte.

