Landbounuus-podcast: SA kry groen lig om vleisprodukte na die Midde-Ooste uit te voer

Loading player...
Roelie van Reenen, hoof van die verskaffingsketting van Beefmaster, sê dié groep en verteenwoordigers van die Departement van Landbou Bosbou en Visserye het onlangs op die Gulfood internasionale handelskou in Dubai deelgeneem en in dieselfde tydperk het die Midde Ooste nuwe gesondheidsertifikate aan Suid-Afrika vir die uitvoer van rooivleisprodukte verskaf. Dit kom nadat Suid-Afrika in Januarie vanjaar sy uitvoerstatus weens die uitbreking van bek-en-klouseer in Limpopo tydelik verloor het.
25 Mar 2019 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min