Beurtkrag plaas druk op alle bedrywe insluitend die landbousektor

Loading player...
Beurtkrag plaas druk op alle bedrywe insluitend die landbousektor, maar Suid-Afrikaanse boere se vermoë om nie toe te laat dat hulle deur uitdagings soos dié gekniehalter word nie, is van groot belang. Só meen Roelie van Reenen, hoof van die verskaffingsketting van Beefmaster, nadat Suid-Afrika weer nuwe handelsbande met die Midde-Ooste met betrekking tot die uitvoer van rooivleis gesmee het. Dit kom nadat die uitvoer van Suid-Afrikaanse produkte van diere met gesplete hoewe tydelik gestaak is weens die uitbreking van bek-en-klouseer in Limpopo vroeër vanjaar. Beefmaster is ook ‘n vleisuitvoerder.
27 Mar 2019 6AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Free State treasury MEC Ketso Makume and HOD,

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
17 Mar 9AM 13 min