Landbouseminaar hierdie naweek

Loading player...
‘n Bekende landbou-ekonoom aan die NWU, vertel van ‘n interessante landbouseminaar wat hierdie week plaasvind. Dr Johnny vd Merwe, landbou-ekonoom by die Noorwes Universiteit se Potchefstroom-kampus, vertel van ‘n seminaar wat eerskomende Donderdag plaasvind met “Presisie-boerdery” as tema. Volgens Van der Merwe, is daar interessante sprekers van oor die hele land wat aan die gesprekke sal deelneem en word die voordele van presisieboerdery uitgelig. Verskeie boere wat die konsep self toepas, tree ook as sprekers op. Studente kry ook eerstehands kennis hoe om dit toe te pas.
2 Apr 2019 1AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min