Interessante feite oor dorperskape

Loading player...
‘n Bekende dorperskaap-teler van Noordkaap, gee interessante feite oor die spesifieke skaapras. Charl Saunderson, ‘n landbouer van Kenhardt in die Noordkaap, vertel van die unieke kenmerke van dorpers en hoekom hulle so goed aard in die Noordkaap. Hy vertel dat dit juis as gevolg van min reen in daardie deel van die land is, dat die ras so wonderlik aangepas het. Saunderson doen tans belangrike navorsing saam met die Landbou Fakulteit van die UV om reproduksie te verbeter. Interessante metings het ook gelei tot interessante resultate. ‘n Groot en gewilde produksieveiling vind ook hierdie Vrydag in Upington plaas
3 Apr 2019 6AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min