Nasionale Dieregesondheidsforum en Departement Landbou bespreek bek-en-klouseer

Loading player...
Vandag is daar nuus oor ‘n onlangse vergadering tussen die Nasionale Dieregesondheidsforum en die Departement Landbou oor die uitbreek van bek-en-klouseer. ‘n Tegniese span is aangewys om die probleem verder te ondersoek. Verder is daar ook nuus oor meer rooivleis in die plaaslike mark.
8 Apr 2019 6AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min