Onderhoud: Vrystaat Landbou Jongboer-finalis Ludwig Becker

Loading player...
Ons praat vandag met ons tweede Vrystaat Landbou Jongboer-finalis in die gewilde Toyota SA Jongboer van die Jaar-kompetisie. Hy is Ludwig Becker wat in die distrik van Warden in die Oos-Vrystaat boer. Ludwig vertel van sy verskillende vertakkings en die gebruik van tegnologie om sy boerdery te vergemaklik.
9 Apr 2019 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min