Indie kan moontlik ‘n hoofrolspeler in die tekstielbedryf word

Loading player...
Pieter Moller berig oor Indië wat volgens alle aanduidings ‘n hoofrolspeler in die tekstielbedryf kan word. Voorspellers meen hulle kleremark kan binne 3 jaar ongeveer 60 biljoen dollar werd wees. Ons berig ook oor faktore wat moontlik die wolprys vanjaar gaan beinvloed
9 Apr 2019 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min