Onderhoud: Vrystaat Jongboer-kompetisie 2019 finalis, Henk Harmse

Loading player...
Ons gesels met die derde finalis in die Vrystaat Jongboer-kompetisie vir 2019, Henk Harmse van Bultfontein. Henk vertel van sy passie vir die landbouen hoe die droogte hulle distrik beinvloed. Volgens Henk kon hulle slegs 30% van die normale aanplantings doen. Hy vertel ook van sy vleismerinos en sy betrokkenheid by georganiseerde landbou.
10 Apr 2019 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min