Melkvolume die laagste in 3 jaar

Loading player...
Ons berig vandag oor groei in melkvolume wat die laagste in 3 jaar is. Daar word verwys na die verskillende redes vir die daling en daar word ook ‘n vooruitskatting gedoen oor wat vir 2019 verwag kan word.
11 Apr 2019 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min