Krokodilivelle pryse toon skerp daling

Loading player...
Krokodilivelle se pryse toon ‘n skerp daling in vergeleke met ander jare. In die VSA is dit selfs nie meer vir jagters die moeite werd om die diere te vang nie. Die jag van krokodille word nou slegs toegelaat tydens die amptelike maandlange seisoen tussen Augustus en September.
15 Apr 2019 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min