Merinoteler gesels oor sy passie vir die ras

Loading player...
‘n Bekende merinoteler van die Karoo, gesels oor sy passie vir die ras. Gawie van Heerden praat onder andere oor die handelsmerk vir Konsortium en verduidelik die konsep hoe die publiek ook “aandele” in ‘n plaas kan koop en toegang tot die bedryf kan bekom. Daar is verder nuus oor groei in die mark
17 Apr 2019 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min