Goeie nuus vir landbouers: Bekende laboratorium maak weer sy deure oop

Loading player...
Goeie nuus vir landbouers met ‘n bekende laboratorium wat weer sy deure vir besigheid oopgemaak het. Ons berig verder oor die analitiese en navorsingslaboratorium se voordele en waar energie en minerale inpas.
17 Apr 2019 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min