Bloemskou vind van hierdie week plaas

Loading player...
Bloemskou vind van hierdie week plaas en Elmarie Prinsloo, Hoof Uitvoerende beampte, vertel van die Nasionale Afslaerskompetisie wat tydens Bloemskou gaan plaasvind. Die Vrystaatstreek van die kompetisie vind volgende Maandag plaas met die bekende Lizz Meiring as seremoniemeester. Prinsloo verduidelik ook die werking van die kompetisie, asook bekendes wat die afgelope paar jaar as wenners aangewys is.
22 Apr 2019 6AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min