Finansiële welstand: Dit is hoe jy kan spaar

Loading player...
Ronel Jooste, ʼn finansiële welstandafrigter, het ʼn paar basiese wenke vir jou oor hoe om geld te spaar en sy gesels met Esté Meyer Jansen van Maroela Media hieroor.
24 Apr 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min