Finansiële welstand: Jou vrae oor finansies beantwoord

Loading player...
Ronel Jooste bespreek in vandag se onderhoud afleggings, egskeidings en hoe om daardie groeiende gaping tussen jou inkomste en uitgawes te dek.
24 Apr 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min