Luister: Germandt sing soos ʼn kanarie

Loading player...
Germandt Geldenhuys vertel oor sy rolle in 'Binnelanders' en 'Kanarie', sy toneelstuk 'Keelvol', sy vriendskap met sy medester en beste vriendin, Je-Ani Swiegelaar, én sy florerende sangloopbaan.
25 Apr 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min