Claude Möller motiveer die boere

Loading player...
Die bekende Claude Moller, wat hoog as sogenaamde “life Coach” aangeslaan word, bespreek vandag ‘n paar maniere hoe ‘n mens kan voortgaan as rampe jou onverwags tref. Hy verduidelik hoe die proses van “opstaan uit ‘n gat” suksesvol gedoen kan word.
25 Apr 2019 11PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min