Luister: ‘Skemerson’ se Pietie en Elize: ‘Dis nie maklik om plek van vrede te vind’

Loading player...
“Daar is nie een vloekwoord, ʼn stukkie naaktheid of geweld in nie en tog is dit een van die rouste flieks wat jy sal kyk.”
2 May 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min