Landbounuus-podcast: Departement waarsku boere moet op hul hoede wees vir booswigte

Loading player...
Die Departement van Arbeid in die Vrystaat, vra boere om op hul hoede te wees vir booswigte wat hul voordoen as werknemers van die departement wat plase besoek en geld eis in ruil vir arbeidsregte.
9 May 2019 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min