Noord-Kaap gemeenskappe betoog

Loading player...
Die gemeenskappe van Kakamas, Keimoes en Kenhardt is besig met protesoptrede by die Scatec sonkragsentrale tussen Upington en Keimoes. Die gemeenskapslede is glo ongelukkig met die indiensnemingsproses by die aanleg. Polisiewoordvoerder vir Rosedale, Kaptein Gerhard Mouton, sê hulle is op die toneel en monitor die situasie.
22 May 2019 9AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min