Skrywersonderhoud: Theo Kemp gesels oor ‘Strafjaart’

Loading player...
Theo Kemp het met Esté Meyer Jansen gesels oor sy jongste boek 'Strafjaart' by die Richtershuyz-gastehuis in Brooklyn, Pretoria. Kemp vertel wat die sneller was vir sy boek en van sy eie ervaring in die wagkamer van Pollsmoor terwyl hy self gewag het om ’n familielid te besoek.
10 Jun 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min