Landbou-podcast: Onteiening nie goed vir die land - Agri SA

Loading player...
Die onteiening van eiendom sonder vergoeding gaan Suid-Afrika in geheel nie laat voortstoom nie. Suid-Afrika kan slegs voortuitstrewend wees deur ekonomiese ontwikkeling, beleggings, entrepreneurskap en goeie samewerking tussen belanghebbendes. Só meen Agri SA se president, Dan Kriek, wat met OFM-nuus gesels het oor die grondkwessie en wat die stand van sake nou is. Kriek sê Suid-Afrika gaan nie in die toekoms in 'n beter posisie wees as onteiening plaasvind nie.
10 Jun 2019 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min