Landbounuus-podcast: Bek-en-klouseer raak plaaslike produsente deur die bank

Loading player...
Die uitbreking van bek-en-klouseer, wat daartoe bygedra het dat Suid-Afrika se bek-en-klouseervrye status tydelik opgeskort is en toegang tot internasionale markte beperk is, raak plaaslike produsente deur die bank. Neville Raath, ondervoorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) in die Vrystaat, meen plaaslike produsente het die daling in pryse gevoel.
12 Jun 2019 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min