Luister: Suzzi vra ‘is als vir niks’ met jongste enkelsnit

Loading player...
“Soms voel ek die lewe, die probeer, die aanhou, is alles ʼn gejaag na wind. Die gejaag na geld, roem en waardering – ook als vir niks.”
19 Jun 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min