Landbounuus-podcast: Grondhervorming sal onder die loep kom tydens Staatsrede - kenner

Loading player...
Grondhervorming gaan heel waarskynlik onder die loep kom wanneer pres. Cyril Ramaphosa Donderdag sy staatsrede in die Parlement lewer. Ramaphosa gaan daarmee saam grondonteiening sonder vergoeding noem, maar gaan na verwagting nie breedvoerig daaroor uitwei nie. Dit is volgens Theo Venter, 'n politieke ontleder van die Noordwes Universiteit (NWU) se besigheidskool, wat meen Ramaphosa gaan waarskynlik ook nie oor die inhoud van die presidensiële raadgewende paneel se verslag oor grondhervorming praat nie.
19 Jun 2019 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Mfundisi Maqubela

Mfundisi Maqubela the head of communications of the department of public works, and infrastructure talking about the veterinary hub for Ladybrand
16 Mar 8AM 9 min