Lance James: Ouwêreldse sjarme op ‘Swan Song’ bekoor steeds

Loading player...
Lance James is Suid-Afrikaanse country-bloubloed en hy het ʼn diepe respek en waardering vir die duisende aanhangers wat hom al soveel jare lank op die verhoog hou. Op amper 81 het hy pas sy jongste album, Swan Song, vrygestel en James hoop om met die wye verskeidenheid musiek daarop die aandag van ʼn selfs groter gehoor te trek.
29 Jun 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min