Landbounuus-podcast: Slagoffers van plaasaanvalle aangemoedig om ervarings te deel

Loading player...
Slagoffers van wrede aanvalle op plase, kleinhoewes en dorpe in landelike gebiede word aangemoedig om video-opnames waarin hulle hul gruverhale in Engels vertel, met Amerikaners te deel.
1 Jul 2019 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min