Landbounuus-podcast: Twee Suid-Afrikaners wys hul staal by skaapsker wêreldkampioenskap

Loading player...
Twee Suid-Afrikaanse skeerders het in die wêreldkampioenskap in die skaapskeer asook die hantering van wol afdelings in Frankryk, hul slag gewys.
8 Jul 2019 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min