Gevalle-studie: Hoe moet jy 'n enkelbedrag-belegging belê - drie raadgewers gee hul mening

Loading player...
Gevalle-studie: Hoe moet jy 'n enkelbedrag-belegging belê - drie raadgewers gee hul mening
12 Jul 2019 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min