Landbounuus-podcast: Nog niemand in hegtenis na Boshof plaasmoord nie

Loading player...
Nog niemand is in hegtenis geneem in verband met die moord op 'n bejaarde egpaar in hul plaashuis buite Boshof in die Vrystaat nie.
16 Jul 2019 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min