Landbounuus-podcast: Estina-suiwelprojek het misluk weens beweerde korrupsie

Loading player...
Die omstrede Estina-suiwelprojek het misluk weens beweerde korrupsie. Die Zondo-kommissie van ondersoek het gister gehoor dat R100 miljoen bestee is aan dié grondhervormingsprojek, terwyl daar geen begunstigdes was nie. DA-lid en leier van die amptelike opposisie in die Vrystaatse Wetgewer, Roy Jankielsohn, het Dinsdagoggend telefonies vanuit Johannesburg op die Before Dawn-landbouprogram 'n kort opsomming verskaf van sy inleidende getuienis tot dié kommissie van ondersoek.
23 Jul 2019 12PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min