Landbounuus-podcast: Begunstigde getuig oor Estina-suiwelprojek

Loading player...
'n Beesboer van Vrede het kwessies waaroor begunstigdes van die omstrede, Estina-suiwelprojek, ontevrede was, op 'n geleentheid onder die aandag van die voormalige LUR van Landbou en Landelike Ontwikkeling in die Vrystaat, Mosebenzi Zwane, gebring. Makhosino Dhlamini, wat deel is van die sowat 80 beginstigdes van die Vrede-suiwelprojek in dié provinsie het vandeesweek voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatkaping getuig. Hy het met behulp van 'n tolk aan die kommissie verduidelik dat hy verskeie kwessies aan Mosebenzi op 'n Imbizo uitgelug het.
24 Jul 2019 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min